Hierdie resepte boekie is begin deur twee vriendinne wat nostalgies kwyn oor ons ouma's se onmiskenbare en heerlike gebak wat so eie was aan hulle, en ons wil dit nooit vergeet nie! Nou beskikbaar in Engels en Afrikaans, en in PDF formaat of in gewone gedrukte A5 Wit en Swart boekie.
Uigewer: ©Kopiereg LunaMedia
Redakteur: Zelda Ferreira
"Moedig jul dogters aan om hierdie 'n deel van ons erfenis te ervaar, iets wat niemand kan wegvat nie. Kosbare tyd saam as moeder en kind, ouma & kleinkind... saam, sterk."